Eileen Brennan

Eileen Brennan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Verla Eileen Regina Brennen
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eileen Brennan (3 September 1932 – 28 Julie 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sting (1973), Murder by Death (1976), Clue (1985), en Jeepers Creepers (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy